Lily Tomlin

Lily Tomlin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Jean Tomlin
Geboorte 1 September 1939 (1939-09-01)
Detroit, Michigan, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1965-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lily Tomlin (gebore 1 September 1939) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nashville (1975), Short Cuts (1993), I Heart Huckabees (2004), en Grandma (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne